Genesis 18:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder sê hy: “Laat יהוה tog nie toornig wees nie en mag ek nog iets sê. Miskien sal daar dertig gekry word.” Hy antwoord: “Ek sal dit nie doen as Ek dertig daar kry nie.”

Genesis 18

Genesis 18:28-33