Genesis 18:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê: “Ek sal sekerlik ná die tyd van lewe terugkom na jou toe, dan sal jou vrou Sarah ’n seun hê.” Sarah het dit gehoor by die ingang van die tent wat agter haar was.

Genesis 18

Genesis 18:4-20