Genesis 17:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal My verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou, in hulle geslagte, as ’n ewige verbond: Ek sal vir jou God wees en vir jou nageslag ná jou.

Genesis 17

Genesis 17:1-17