Genesis 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy, onder julle, wat agt dae oud is, moet besny word, almal wat manlik is, in julle geslagte; die wat in jou huis gebore is en die wat nie van jou nageslag is nie, wat van enige vreemdeling met geld gekoop is.

Genesis 17

Genesis 17:4-16