Genesis 17:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Avram nege en negentig jaar oud was, het יהוה aan Avram verskyn en vir hom gesê: “Ek is El-Shaddai (Die Magtige God wat meer as genoeg is); leef goed in My Teenwoordigheid en wees sonder vlek

2. en Ek sal My verbond sluit tussen My en jou en jou uitermate oorvloedig vermeerder.

Genesis 17