Genesis 16:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook sê die boodskapper van יהוה vir haar: “Let op, jy is swanger en sal geboorte gee aan ’n seun en jy moet hom Yishma’el noem, want יהוה het jou in jou ellende gehoor

Genesis 16

Genesis 16:4-16