Genesis 15:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Avram: “Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie. Hulle sal slawe wees en onderdruk word vir vier honderd jaar lank,

Genesis 15

Genesis 15:3-21