Genesis 14:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dat hulle oorlog gemaak het teen Bera, die koning van S’dom, Birsha, die koning van `Amorra, Shin’av, die koning van Admah, Shem’ever, die koning van Tzvoyim en teen die koning van Bela, wat Tzo’ar is.

Genesis 14

Genesis 14:1-4