Genesis 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Avram het uit Mitzrayim na die Negev opgetrek; hy, met sy vrou en al sy besittings en Lot saam met hom.

2. Avram was baie ryk aan vee, silwer en goud.

Genesis 13