Genesis 12:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Daarvandaan het hy vertrek na die berge oos van Beit-El en sy tent tussen Beit-El aan die see se kant en `Ai aan die oostekant opgeslaan en daar vir יהוה ’n altaar gebou en die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה aangeroep.

9. Avram het al verder na die Suidland (Negev) getrek.

10. Daar was hongersnood in die land sodat Avram na Mitzrayim afgetrek het om daar te bly, want die hongersnood was swaar in die land.

Genesis 12