Genesis 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het gesê: “Let op, hulle is nou een volk en het almal een taal en dit is net die begin van wat hulle beplan het om te doen; nou sal niks wat hulle beplan om te doen vir hulle onmoontlik wees nie.

Genesis 11

Genesis 11:1-14