Genesis 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê ook: “Kom, laat ons vir ons ’n stad bou en ’n toring waarvan die punt in die hemele is en laat ons vir ons ’n outoriteit en karakter (naam) daarstel sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.”

Genesis 11

Genesis 11:2-7