Genesis 11:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terag het sy seun Avram, Lot, die seun van Haran, sy kleinseunHand 7:4 en vir Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Avram, gevat en saam met hulle uit Ur van die Kasdeërs getrek om na die land Kena’an te gaan. Hulle het tot by Haran gekom en daar gaan bly.

Genesis 11

Genesis 11:25-32