Genesis 11:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avram en Nagor het vir hulle vroue gevat. Die naam van Avram se vrou was Sarai en die naam van Nagor se vrou was Milkah, die dogter van Haran, die vader van Milkah en van Yiskah.

Genesis 11

Genesis 11:20-32