Genesis 1:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Aan al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel en al die kruipende diere op die aarde, waarin ’n lewende asem is, gee Ek al die groen plante as voedsel.” Dit was presies so.

31. God het alles gesien wat Hy gemaak het en let op, dit was uitermate goed. Dit was aand en dit was oggend, die sesde dag.

Genesis 1