Genesis 1:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. God het die twee groot ligte gemaak: die groter lig om te heers oor die dag en die kleiner lig om te heers oor die nag; asook die sterre.

17. God het hulle in die ruimte van die hemele gesit om lig te gee op die aarde,

18. om te heers oor die dag en oor die nag en om skeiding te maak tussen die lig en die duisternis. God het gesien dat dít goed was.

Genesis 1