Galasiërs 5:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. ’n Bietjie suurdeeg maak al die deeg suur.

10. Ek vertrou dat, in eenheid met die Meester, julle nie ander dinge sal oorweeg nie, maar een wat dit vir julle moeilik maak, wie dit ook al mag wees, sal die oordeel dra.

11. Ek, my broers, as ek steeds die besnydenis verkondig, waarom word ek nog vervolg? Dan is die struikelblok van die kruisiging tog vernietig!

Galasiërs 5