Galasiërs 5:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het die menslike natuur met al sy passies en begeertes gekruisig.

25. Ons moet daarom in die Gees leef en aan die Gees oorgee

26. en laat ons nie sonder lof en eer wees nie; mekaar slegmaak en jaloers wees op mekaar nie.

Galasiërs 5