Filippense 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want daar is baie wat anders leef, van wie ek dit baie vir julle gesê het en nou ook huilend sê: hulle is vyande van die kruis van Die Gesalfde Een.

Filippense 3

Filippense 3:16-20