Filippense 2:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar al word ek as ’n drankoffer uitgegooi oor julle offer en die diens van julle vertroue, verbly en verheug ek my saam met julle almal.

Filippense 2

Filippense 2:14-20