Filippense 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. As daar daarom vir julle enige vertroosting en versterking in eenheid met Die Gesalfde Een is; of as daar vólmaking van die verstand, wil en emosie met liefde is; of as daar gemeenskap met die Gees is; of as daar sagte omgee en bejammering is,

2. maak my blydskap volledig deur een gedagte te hê; een liefde; een gees; een denke.

3. Moet niks doen uit tweespalt of in leë eer en lof nie, maar in nederigheid van gedagte moet die een sy naaste hoër ag as homself.

Filippense 2