Filemon 1:8-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. As gevolg hiervan is my vrymoedigheid groot in Die Gesalfde Een om jou te beveel wat reg is,

9. maar as gevolg van die liefde, smeek ek, Sha’ul, nou ’n ou man, asook ’n gevangene van Yeshua, Die Gesalfde Een;

10. smeek ek jou, aangaande my kind, wat vir my gebore is in my kettings, Onesimos,

11. hy wat vroeër vir jou waardeloos was, maar nou baie bruikbaar is vir jou en vir my.

12. Ek stuur hom vir jou, ontvang hom egter soos my seun.

Filemon 1