Filemon 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Sha’ul, ’n gevangene van Yeshua, Die Gesalfde Een en die broer Timotheos: aan Filémon, ons medewerker, vir wie ons lief is,

2. aan Apfia, vir wie ons lief is, aan Argippos, ons medewerker en aan die gemeente wat in jou huis is:

3. onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van God-ons-Vader en van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

Filemon 1