`Ezra 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en tog was ons pervers en het U opdragte verbreek en ons met hierdie vuil volke verbind en volgens hulle werke gedoen, maar U is goedgunstig. Wees nie kwaad vir ons nie, maar vergewe ons sondes voor U oë, want U gee liefdevol om. Laat vir ons oorblywendes in die wêreld, want daar is niemand soos U nie sodat ons nie sal sterf nie.

`Ezra 9

`Ezra 9:9-15