`Ezra 8:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek hulle geroep en ’n vastyd uitgeroep by die rivier Ahawa, om ons te verneder voor ons God, om ’n regte pad vir ons te vind en vir ons families en al ons goed,

`Ezra 8

`Ezra 8:15-22