`Ezra 8:2-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. van die seuns van Pingas: Gershom; van die seuns van Itamar: Dani’el; van die seuns van Dawid: Hattush,

3. van die seuns van Sh’khanyah en die seuns van Par’osh: Z’kharyah en saam met hom is honderd en vyftig mans volgens nageslag gereken;

4. van die seuns van Pagat-Mo’av: Ely’ho`einai, die seun van Z’ragyah en twee honderd mans saam met hom;

5. van die seuns van Sh’khanyah: die seun van Yagazi’el en drie honderd mans saam met hom;

`Ezra 8