`Ezra 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie tyd het Tattenai, die kanselier wes van die Eufraat en Sh’tar-Boznai en hulle bondgenote na hulle gekom en só vir hulle en die res van die mense gesê: “Wie het aan julle die bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie muur op te rig?”

`Ezra 5

`Ezra 5:1-13