`Ezra 4:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het hulle na Z’rubavel en die hoofde van die vaders gekom en vir hulle gesê: “Laat ons ook saam met julle bou, want ons soek julle God net soos julle en ons het aan Hom geoffer vanaf die dae van Esar-Haddon, koning van Ashur, wat ons hierheen gebring het.”

`Ezra 4

`Ezra 4:1-8