`Ezra 4:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die koning ’n antwoord gestuur: “Aan Regum, die kanselier en Shimshai, die skrywer en hulle bondgenote wat in Shomron en in die ander gebied wes van die Eufraat bly: vrede, vreugde, vergenoegdheid, gesondheid en voorspoed.

`Ezra 4

`Ezra 4:10-22