`Ezra 2:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van die poortwagters: die seuns van Shallum, die seuns van Ater, die seuns van Talmon, die seuns van `Akkuv, die seuns van Hatita, die seuns van Shovai, almal saam een honderd nege en dertig.

`Ezra 2

`Ezra 2:34-45