`Ezra 2:38-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. die seuns van Pash’gur, een duisend twee honderd sewe en veertig;

39. die seuns van Harim, een duisend en sewentien.

40. Die Leviete: die seuns van Yeshua en Kadmi’el, van die seuns van Hodavyah, vier en sewentig.

41. Die sangers: die seuns van Asaf, een honderd agt en twintig.

`Ezra 2