`Ezra 2:29-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. die seuns van N’vo, twee en vyftig;

30. die seuns van Magbish, een honderd ses en vyftig;Yir 49:35-39

31. die seuns van die ander `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;

32. die seuns van Harim, drie honderd en twintig;

33. die seuns van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;

34. die seuns van Yerigo, drie honderd vyf en veertig;

35. die seuns van S’na’ah, drie duisend ses honderd en dertig.

36. Die priesters: die seuns van Y’da’yah, van die huis van Yeshua, nege honderd drie en sewentig;

37. die seuns van Immer, een duisend twee en vyftig;

`Ezra 2