`Ezra 2:16-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. die seuns van Ater, van Hizkiyahu, agt en negentig;

17. die seuns van Betzai, drie honderd drie en twintig;

18. die seuns van Yorah, een honderd en twaalf;

19. die seuns van Hashum, twee honderd drie en twintig;

20. die seuns van Gibbar, vyf en negentig;

21. die seuns van Beit-Legem, een honderd drie en twintig;

22. die manne van N’tofah, ses en vyftig;

23. die manne van `Anatot, een honderd agt en twintig;

24. die seuns van `Azmawet, twee en veertig;

25. die seuns van Kiryat-`Arim, K’firah en Be’erot, sewe honderd drie en veertig;

26. die seuns van Ramah en Geva, ses honderd een en twintig;

27. die manne van Mikhmas, een honderd twee en twintig;

28. die manne van Beit-El en `Ai, twee honderd drie en twintig;

29. die seuns van N’vo, twee en vyftig;

30. die seuns van Magbish, een honderd ses en vyftig;Yir 49:35-39

`Ezra 2