`Ezra 2:13-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. die seuns van Adonikam, ses honderd ses en sestig;

14. die seuns van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;

15. die seuns van `Adin, vier honderd vier en vyftig;

16. die seuns van Ater, van Hizkiyahu, agt en negentig;

17. die seuns van Betzai, drie honderd drie en twintig;

18. die seuns van Yorah, een honderd en twaalf;

19. die seuns van Hashum, twee honderd drie en twintig;

20. die seuns van Gibbar, vyf en negentig;

21. die seuns van Beit-Legem, een honderd drie en twintig;

22. die manne van N’tofah, ses en vyftig;

`Ezra 2