`Ezra 10:43-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Van die seuns van N’vo: Ye’i’el, Mattitya, Zavad, Z’vina, Yiddu, Yo’el en B’nayah.

44. Hulle almal het vreemde vroue gevat en sommige van hulle het vroue gehad waarby hulle kinders gehad het.

`Ezra 10