`Ezra 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ons oudstes vir die hele vergadering opstaan en laat almal wat in ons stede is, wat vreemde vroue gevat het, op die tyd van gebed kom en saam met hulle die oudstes en die regters van elkeen se stad totdat die woede van ons God oor hierdie saak, van ons weggedraai is.”

`Ezra 10

`Ezra 10:7-15