Ester 8:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Op daardie dag het koning Agashverosh, Haman, vyand van die Y’hudahiete, se huis aan Ester, die koningin, gegee en Mordekhai het voor die koning gekom, want Ester het vertel wat hy van haar was.

2. Die koning het die ring, wat hy weggevat het by Haman, gevat en vir Mordekhai gegee en Ester het Mordekhai aangestel oor die huis van Haman.

Ester 8