Ester 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haman het aan sy vrou Zeresh alles vertel wat hom oorgekom het. Toe sê sy vriende en sy vrou Zeresh vir hom: “As Mordekhai uit die geslag van Y’hudah is, voor wie jy alreeds begin val het, sal jy nie teen hom staande kan bly nie, maar weer voor hom verneder word.”

Ester 6

Ester 6:8-14