10. Nogtans het Haman hom bedwing en toe hy by sy huis kom, laat hy al sy vriende en sy vrou Zeresh haal
11. en Haman het hulle vertel van die lof en eer van sy rykdom en van die menigte van sy kinders en hoe die koning hom bevorder het en hom opgelig het bo die prinse en die diensknegte van die koning.
12. Haman het verder gesê: “Selfs Ester, die koningin, het niemand saam met die koning na die feesmaal laat kom wat sy voorberei het nie, behalwe vir my en ook vir môre is ek, saam met die koning, deur haar genooi;