Ester 3:14-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. ’n Afskrif van die skrywe is in elke provinsie uitgevaardig as opdrag aan al die volke om gereed te wees op daardie dag.

15. Die hardlopers het uitgegaan, verhaas deur die koning se woord en die wet is in die Shushan paleis uitgevaardig en die koning en Haman het gesit en drink, maar die stad Shushan was in oproer.

Ester 3