Ester 2:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe het die koning ’n groot feesmaal vir al sy prinse en sy diensknegte gegee, Ester se fees en hy het verligting vir die provinsies aangekondig en geskenke gegee, volgens die vrygewigheid van die koning!