Ester 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar koningin Vasti het geweier om te kom op die bevel van die koning deur die lyfknegte; daarom was die koning woedend en sy woede het in hom gebrand.

Ester 1

Ester 1:8-17