Eksodus 8:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ook vir Moshe gesê: “Sê vir Aharon: Steek jou hand met jou staf oor die strome en oor die riviere en oor die waterpoele uit en laat die paddas opkom oor die land van Mitzrayim.”

Eksodus 8

Eksodus 8:1-7