Eksodus 8:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Farao het gesê: “Ek sal julle laat gaan sodat julle aan יהוה, julle God, kan offer in die wildernis; julle moet net nie te ver weggaan nie. Tree in vir my.”

Eksodus 8

Eksodus 8:19-32