Eksodus 8:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het so gedoen: dik swerms vlieë het in die huis van Farao, in die huis van sy diensknegte en in die hele land van Mitzrayim gekom; die land het verval as gevolg van die swerms vlieë.

Eksodus 8

Eksodus 8:17-28