Eksodus 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê: “Die God van die Hebreërs het met ons ontmoet; laat ons nou drie dagreise ver die woestyn intrek en aan יהוה, ons God, offer sodat Hy ons nie oorval met peste of die swaard nie.”

Eksodus 5

Eksodus 5:1-8