Eksodus 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna het Moshe en Aharon ingegaan en vir Farao gesê: “So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Laat My volk gaan dat hulle vir My ’n fees kan hou in die wildernis.”

Eksodus 5

Eksodus 5:1-2