Eksodus 40:37-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. maar as die wolk nie oplig nie, dan trek hulle nie weg nie, tot die dag wat dit weer oplig,

38. want die wolk van יהוה was bedags en vuur in die nag op die tent, voor die oë van die hele huis van Yisra’el, op al hulle reise.

Eksodus 40