Hy het ook die lampstaander in die Tent van Ontmoeting gesit, oorkant die tafel, aan die suidekant van die tabernakel.