Eksodus 40:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die tent oor die raamwerk gespan en die dekkleed van die tent bo-oor getrek, net soos יהוה Moshe beveel het.

Eksodus 40

Eksodus 40:9-27